Skip to main content
Thumbnail for Kortpaaie - Spesiale kookboektydskrif saamgestel deur Herman Lensing [electronic resource]

Kortpaaie - Spesiale kookboektydskrif saamgestel deur Herman Lensing [electronic resource]

eMagazine
Ontdek nog 'n merkwaardige kookboektydskrif deur Herman Lensing, met meer as 65 maklik-om-te-maak resepte vir die huiskok - dit sluit in vir ontbyt, middagete, aandete en soet lekkernye. Van geurige, smaakvolle geregte, wat in jou mikrogolf voorberei word tot die slim, tydbesparende voordele van jou drukkoker. Herontdek die gerief van jou “slow cooker" om trooskos moeiteloos voor te berei, en herleef ook die nostalgie van die braaipan. Plus, span jou lugbraaier beter in om jou kosmaakvaardighede na nuwe hoogtes neem. Met hierdie kombuiskatoeters, wat die toets van tyd weerstaan het, transformeer Herman alledaagse kos in gourmet-disse.
Imprint:
[Place of publication not identified] : Media 24 Ltd, [date of publication not identified]
Collation:
1 online resource (1 text file)
Series:
Kortpaaie - Spesiale kookboektydskrif saamgestel deur Herman Lensing
System details:
Mode of access: Internet
Language:
English
Subject:
BRN:
4077339
View my active saved list
0 items in my active saved list